Uitgaande E-pos probleem Wednesday 10th August 2022 10:49:00


Ons is bewus van 'n probleem met sommige domains se uitgaande e-pos. Ons ondersoek tans wat dit kan veroorsaak.

Ons vra verskoning vir die ongerief!

Probleem is opgelos en alle e-posse behoort uit te stuur.

Probleem is bevestig by op-stroom verskaffer en hulle werk tans daaraan. Ons het ongelukkig nog nie 'n hersteltyd nie