RP-Germansa Friday 18th November 2022 14:26:08


Ons is bewus van 'n diensonderbreking by die RP-Germansa herhaler, en ons ondersoek die oorsaak. Ons vra verskoning vir die ongerief!


We are aware of an outage at our RP-Germansa repeater, we are investigating the cause. We apologize for the inconvenience!

Probleem is opgelos


Problem is resolved

Kragopwekker is nou operasioneel by die herhaler wyle ons wag vir herstelwerk aan die elektriese kabel


Generator is now operational at the repeater while we wait for repairs on the electrical cable.

Probleem is geïdentifiseer as 'n kabelfout wat kragonderbreking veroorsaak. Verwagte tyd van herstel: 17:00


Problem was identified as a cable fault that caused a power failure. Expected time of repairs: 17:00