E-pos probleme / E-mail problems Wednesday 23rd November 2022 15:01:45


Ons is bewus van e-pos probleme, ons ondersoek tans die oorsaak. Ons vra verskoning vir die ongerief!

Probleem is opgelos. Dankie vir u geduld!

Probleem is vasgestel tot n hardeware probleem op een van die e-pos bedieners. Die hoogste prioriteit word hieraan gegee, maar ons het ongelukkig nie 'n hersteltyd nie.