Onstabiele konneksie Tuesday 29th November 2022 08:43:56


Ons ervaar tans onstabieliteit in 'n gedeelte van die netwerk, en ondersoek tans die probleem. Ons vra verskoning vir die ongerief.

Konneksies is stabiel en probleem is opgelos.

Probleem is opgelos en ons monitor die konneksie. Torings wat geaffekteer was: GF & JB

Bystand konneksies is ingespan en slegs 'n onderbreking van 5 minute was ervaar.