Main Fibre Outage Wednesday 22nd February 2023 19:35:50


Ons is bewus van een van ons hoof optiese vesel lyne wat van lyn af is - bystand lyne word ingespan om die spoed te verbeter.


We are aware of one of our main fibre lines that is offline - backup lines are being utilized to assist with more speed

2023-02-23 00:45

Opties-vesel breuk is herstel en probleem is opgelos.


Fibre-break is repaired and problem is resolved.

2023-02-22 21:20

Netwerk re-routing is gedoen en slegs kliƫnte in die Boschkop/Mooiplaats/Donkerhoek/Kleinfontein area kan stadiger as normale spoed ervaar.

Ons vra verskoning vir die ongerief.


Network re-routing has been done and only customers in the Boschkop/Mooiplaats/Donkerhoek/Kleinfontein area may experience slower speeds than normal.

We apologize for the inconvenience.

2023-02-22 20:50

Die probleem bleik om 'n optiese-vesel breuk te wees.

25% van die netwerk word geaffekteer - alle konneksies is aanlyn, wel net met 'n gebrek aan volle lynspoed tydens die gebruik van bystand lyne.

Ons vra verskoning vir die ongerief.


The problem seems to be a fibre break.

25% of the netwerk is being affected - all connections are online but they may suffer max speed while backup lines are being used.

We apologize for the inconvenience.