MP Toring Thursday 23rd February 2023 07:37:00


2023-02-23 07:35

Ons het 'n probleem by ons MP Toring - dit wil voorkom asof die inverter foutief geraak het.

Tegnici is op pad met nuwe toerusting.


We have a problem by our MP highsite - it seems the inverter failed.

Technicians are underway with new equipment.

2023-02-23 08:38

Toring is weer aanlyn met 'n kragopwekker.

Nuwe inverter stelsel sal vanoggend geïnstalleer word.


Tower is now on generator.

New inverter system will be installed this morning.