Ons is bewus van diensonderbreking op die volgende torings / repeaters:
-UT
-RP-Sorgsentrum
-RP-Dagbreek
Tegnici is reeds in die veld om onderbrekings te verhoed en om nood-kragopwekkers uit te vat na strategiese punte.
Ons vra verskoning vir die ongerief