E-pos Probleem Tuesday 22nd August 2023 11:46:00


2023/08/22 11:40

Ons is bewus van die e-pos probleem wat u ervaar en ondersoek die oorsaak.

Ons vra verskoning vir die ongerief!

2023/08/22 20:00

Ons ervaar nie enige verdere probleme met die e-pos bedieners nie.

2023/08/22 14:50

E-pos behoort weer te funksioneer, ons is wel in kennis gestel dat daar wel vertragings kan wees soos die stelsels normaliseer.

Indien u e-pos steeds nie wil koppel nie, kontak ons asseblief by 012 947 0000

2023/08/22 13:15

Ons is bewus dat die probleem steeds voortduur - ons vra verskoning vir die ongerief.

2023/08/22 12:00

Probleem is geïdentifiseer as die "Mail Storage Servers" by die op-stroom verskaffer.

Dringende aandag word hieraan gegee.

Ons het not geen hersteltyd ontvang nie.

2023/08/22 11:50

Slegs e-pos adresse op ons Standaard Hosting pakkette word beïnvloed op hierdie stadium.

Moet asseblief nie die "password" verander indien u e-pos sagteware dit vra nie (Soos Outlook)