AWS Outage Tuesday 7th December 2021 19:00:00


https://www.msn.com/en-us/news/technology/aws-is-down-and-taken-huge-parts-of-the-internet-with-it/ar-AARzzmX

https://downdetector.co.za/status/amazon/

https://status.aws.amazon.com/

AWS het 'n probleem identifiseer op hulle netwerk en is reeds besig met herstelwerk

Hoe werk AWS? https://www.youtube.com/watch?v=mxCfygY1dk8

Ons is bewus daarvan dat sommige diensverskaffers soos Vodacom/MTN nie ten volle geraak word deur hierdie probleem nie Dit is ongelukkig grootliks buite ons beheer hoe AWS hulle dienste na ons toe "adverteer"

Verskeie dienste soos Zoom en Telegram word geaffekteer.

Liquid Telecoms ervaar ook routing probleme as gevolg van AWS, so plaaslike internet dienste mag dalk ook sukkel

Ons is bewus van die probleem wat baie internet dienste affekteer - ongelukkig is die iets wat ons nie direk aandag aan kan gee nie maar sal die situasie monitor en opdaterings deurgee waar moontlik