Sektor TIER2-S Sunday 10th September 2023 13:22:22


2023/09/10 13:30

Geagte klient Ons ondersoek steeds die probleem wat u tans ervaar en vra verskoning vir die ongerief. Die probleem is geïsoleer tot 'n sektor wat slegs 'n paar konneksies affekteer in die Bashewa/Tierpoort area. Ons hou u op hoogte en bedank u vir u geduld. Groete Datonet 0129470000

2023/09/11 10:15

Alle toetse dui aan dat sektor weer stabiel is.

Kontak asseblief ons by 012 947 0000 of support@datonet.co.za indien u enige verder probleme ervaar.

2023/09/11 09:45

Geen verdere onderbreking was ervaar sedert gister nie.

Ons voer 'n paar toetse uit om stabiliteit te bepaal, indien dit weer sukkel sal ons vanoggend die sektor ruil.

2023/09/10 14:15

Geagte kliënt Die sektor is stabiel vir die laaste 20 minute en geen onderbreking is intussen ervaar nie. Ons monitor die situasie en indien nodig sal die sektor vervang word. Indien u steeds probleme ervaar, en dit 'n Sondag is, kontak ons gerus op Whatsapp by 012 947 000 of e-pos by support@datonet.co.za Baie dankie vir u geduld!