MH Battery / Inverter probleem Monday 11th December 2023 21:15:00


2023/12/11 21:15

Tegnici is reeds op pad. Ons vra verskoning vir die ongerief!

2023/12/12 11:45

Nuwe batterye is geïnstalleer en ons verwag nie weer onderbrekings nie,

Dankie vir u geduld!

2023/12/11 21:50

Kragopwekker is operasioneel.

2023/12/11 21:40

Probleem is vasgestel op foutiewe batterye.

Kragopwekker sal binnekort gekoppel wees.

Nuwe batterye sal more geïnstalleer word.