RP-BM Monday 29th January 2024 14:04:34


2024/01/29 14:04

Geagte klient, Ons ervaar tans n probleem by die toring waaraan u koppel. Hoogste prioriteit word daaraan gegee om dit te herstel. Groete, Datonet 012 947 0000

2024/01/29 16:50

Probleem is opgelos by die toring, en weerligskade is herstel.

Ons vra verskoning vir die ongerief wat dit kon veroorsaak.

Laat weet asseblief indien u steeds probleme ervaar by support@datonet.co.za of 012 947 0000