WACS outage Thursday 9th December 2021 06:30:00


Ons is bewus van 'n probleem vanoggend met die WACS internasionale konneksie. Die probleem is opgelos teen 07:30.

Daar word ondersoek ingestel waarom ons nie glad oorgeskakel het nie die rugsteun EASSy lyn nie.