Spoed probleme / Speed problems Wednesday 22nd May 2024 21:00:00


2024/05/22 21:00

Twee van ons hoof fibre lyne het afgegaan op dieselfde tyd.

Bystand lyne word ingespan en ons het 90% spoed beskikbaarheid.

Ons vra verskoning vir die ongerief!

2024/05/23 00:15

Probleem is herstel.

2024/05/22 21:45

Internet lyne behoort 90% te funksioneer - Ons verwag dat die spoedtoetse nie perfek sal wees nie, maar meeste dienste behoort sonder probleme te werk.

(Spoedtoetse moet asseblief nie saam met ander aflaaie (downloads) gedoen word nie, dit sal 'n onakkurate resultaat gee)

2024/05/22 21:30

Ons wag steeds vir terugvoering van die FNO rakende hierdie probleem.

Baie dankie vir u geduld!