Ons is bewus van 'n diensonderbreking by een van ons herhalers.
Tegniese span is op pad om die probleem te ondersoek.
Tegnici het probleem herstel. En konneksies is weer aktief.
Tegniese personeel het by die toring aangekom en begin met ondersoek.