Domain DNS Outage Monday 31st January 2022 17:00:00


Ons is bewus van 'n DNS routing probleem wat Webhosting asook Epos hosting sal affekteer. Die probleem is gerapporteer aan die opstroom verskaffer waar die domains lê, ons wag vir terugvoer

Probleem is opgelos

Probleem is vasgestel deur opstroom verskaffers, en hulle werk daaraan om alles aanlyn te bring so gou as moonltik

Opstroom verskaffers het laat weet dat daar 'n groot onderbreking is met hulle verbinding in die data-sentrum. Tegnici is reeds besig om te ondersoek waar die probleem lê