Bank webtuistes / Banking websites Saturday 2nd April 2022 08:30:00


Ons merk op dat konneksies na verskeie bank webtuistes sukkel vanoggend. Probleem wil voorkom aan die banke se kant.


We notice that connections towards a couple of banking websites are giving trouble. Problem seems to be on the bank's side.

Dit lyk of die probleem opgelos is nou


It seems like the problem is resolved now