Some systems are experiencing issues

Past Incidents

Sunday 24th December 2023

No incidents reported

Saturday 23rd December 2023

No incidents reported

Friday 22nd December 2023

No incidents reported

Thursday 21st December 2023

No incidents reported

Wednesday 20th December 2023

No incidents reported

Tuesday 19th December 2023

RP-BM RP-BM

2023/12/19 19:30

Geagte klient, Ons ervaar tans n probleem by die toring waaraan u koppel. Ons vermoed weerligskade en tegnici sal so gou moontlik ondersoek instel. Ons vra verskoning vir die ongerief Groete, Datonet

  • 2023/12/20 09:08

    Probleem is opgelos. Laat weet asseblief indien u enige probleme steeds ervaar.

  • 2023/12/20 08:15

    Geagte klient, die tegniese span is reeds op pad om die foutiewe radio te vervang.

    Ons verwag dat, indien daar nie verdere skade is nie, die toring sal aan wees teen 09:00.

    Baie dankie vir u geduld!

  • 2023/12/19 21:00

    Die probleem is vasgestel om die radio te wees van die hoof-konneksie op die toring agv. weerligskade.

    Ongelukkig weens onveilige omstandighede met reën en donderweer sal herstelwerk eers aangepak kan word more oggend.

    Ons vra verskoning vir die ongerief, maar weet dat die probleem prioriteit ontvang.

  • 2023/12/19 19:45

    Swak en onveilige weersomstandighede mag moontlik herstelproses vertraag.

    Ons hou u op hoogte en prioriteit word hieraan gegee. Baie dankie vir u geduld!

  • Monday 18th December 2023

    No incidents reported