2025/03/26 17:12
Tegnici is op pad na die toring toe
2025/03/26 18:05
Probleem is herstel en BMS is vir eers uitgeskakel.
Beplande onderhoud sal op 'n verdere datum vasgestel word om die battery te vervang.
Baie dankie vir u geduld!
2025/03/26 17:55
Probleem was geïdentifiseer as die battery stelsel se BMS kommunikasie.
Tegnici toets verder om nodige komponente te vervang.
2025/03/26 17:45
Tegnici arriveer by toring en begin met ondersoek