No incidents reported
Ons ondersoek tans 'n probleem by ons e-pos hosting verskaffer waar veral IMAP e-pos adresse sukkel.
Ons vra verskoning vir die ongerief wat dit mag veroorsaak.
Probleem is opgelos
Ons is bewus dat sommige vorige e-posse verdwyn het op die IMAP e-pos adresse.
Ons wag nog vir terugvoer vanaf die e-pos hosting verskaffer