Some systems are experiencing issues

Past Incidents

Thursday 24th November 2022

No incidents reported

Wednesday 23rd November 2022

Email Hosting E-pos probleme / E-mail problems

Ons is bewus van e-pos probleme, ons ondersoek tans die oorsaak. Ons vra verskoning vir die ongerief!

  • Probleem is opgelos. Dankie vir u geduld!

  • Probleem is vasgestel tot n hardeware probleem op een van die e-pos bedieners. Die hoogste prioriteit word hieraan gegee, maar ons het ongelukkig nie 'n hersteltyd nie.

  • Tuesday 22nd November 2022

    No incidents reported

    Monday 21st November 2022

    No incidents reported

    Sunday 20th November 2022

    No incidents reported

    Saturday 19th November 2022

    No incidents reported

    Friday 18th November 2022

    RP-Germansa RP-Germansa

    Ons is bewus van 'n diensonderbreking by die RP-Germansa herhaler, en ons ondersoek die oorsaak. Ons vra verskoning vir die ongerief!


    We are aware of an outage at our RP-Germansa repeater, we are investigating the cause. We apologize for the inconvenience!

  • Probleem is opgelos


    Problem is resolved

  • Kragopwekker is nou operasioneel by die herhaler wyle ons wag vir herstelwerk aan die elektriese kabel


    Generator is now operational at the repeater while we wait for repairs on the electrical cable.

  • Probleem is geïdentifiseer as 'n kabelfout wat kragonderbreking veroorsaak. Verwagte tyd van herstel: 17:00


    Problem was identified as a cable fault that caused a power failure. Expected time of repairs: 17:00