Ons het agtergekom dat Sage Accounting sukkel en probleme ervaar. Die probleem is nie uniek tot Datonet se netwerk nie: https://status.sage.com/incidents/4s7j8kgjqz59
Ons sien dat vanoggend het Sage steeds 'n kennisgewing op dat hulle werk aan die probleem: https://status.sage.com/incidents/4s7j8kgjqz59
Sunday 27th November 2022
Wyd verspreide kragonderbreking
Ons is bewus van paar herhalers wat van lyn af is weens die verlengde kragonderbreking regoor ons hele diens-area.
Ons werk hard daaraan om alles aan lyn te hou en herhalers weer aanlyn te bring.
Ons vra verskoning vir die ongerief
Ons het slegs 1 uur 'n onderbreking by 'n toring ervaar vanoggend, waarna die "core" netwerk 100% stabiel gebly het.
Kragopwekkers bly steeds in werking by verskeie torings, maar die kragprobleme is darem nou beperk.
Kragopwekkers word aangeskakel by sleutel infrastruktuur om die impak sovĂȘr moontlik te verminder
Saturday 26th November 2022
No incidents reported
Friday 25th November 2022
No incidents reported
Thursday 24th November 2022
No incidents reported
Wednesday 23rd November 2022
Email HostingE-pos probleme / E-mail problems
Ons is bewus van e-pos probleme, ons ondersoek tans die oorsaak.
Ons vra verskoning vir die ongerief!
Probleem is opgelos.
Dankie vir u geduld!
Probleem is vasgestel tot n hardeware probleem op een van die e-pos bedieners.
Die hoogste prioriteit word hieraan gegee, maar ons het ongelukkig nie 'n hersteltyd nie.