Some systems are experiencing issues

Past Incidents

Monday 15th January 2024

TIER2 Inverter Probleem

2024/01/15 11:30

Tegnici sal oor 15min op perseel wees om probleem te ondersoek.

Ons vra verskoning vir die ongerief

  • Probleem is opgelos

  • 2024/01/15 12:00

    Nuwe inverter stelsel is geïnstalleer en toring is weer operasioneel

    Dankie vir u geduld!

  • 2024/01/15 11:43

    Na weerligskade Saterdag het die tydelike krag oplossing ophou werk.

    Permanente oplossing sal binne 20min in werking wees.

  • Sunday 14th January 2024

    No incidents reported

    Saturday 13th January 2024

    No incidents reported

    Friday 12th January 2024

    No incidents reported

    Thursday 11th January 2024

    No incidents reported

    Wednesday 10th January 2024

    Internet Stadige Internet

    2024/01/10 13:00

    Ons het verskeie optiese vesels wat van lyn afgegaan het tydens die swaar reen en dit het netwerk onstabiliteit veroorsaak.

    Netwerk is nou weer stabiel en alles word gedoen om dit te behou. Ons monitor die situasie en hou u op hoogte.

  • 2024/01/10 15:50

    Optiese vesel lyne het weer aangekom en netwerk het weer volle kapasiteit.

  • 2024/01/10 14:45

    Alle toring loop teen 90% kapasiteit - geen konneksie behoort problematies te wees nie.

    Rapporteer asseblief enige probleme by support@datonet.co.za of 012 947 0000

    Ons vra verskoning vir die ongerief!

  • Tuesday 9th January 2024

    WT WT Sektor

    2024/01/09 07:30

    Tegnici het reeds sektor identifiseer wat af is agv weerlig-skade gisteraand.

    Herstelwerk is in proses en sal binne die volgende 45min afgehandel wees.

    Ons vra verskoning vir die ongerief!

  • 2024/01/09 12:00

    Alle herstelwerk is afgehandel

  • 2024/01/09 08:45

    Sektor is weer aktief en internet behoort weer te werk.

    Indien u steeds sukkel, kontak ons asseblief by 012 947 0000 of support@datonet.co.za


    Die weerligskade was meer as verwag en 'n tydelike plan is nou gemaak vir konneksie.

    Ons gaan deur die loop van die dag die sektor heeltemal moet afhaal en vervang, so verwag asseblief verder onderbrekings later vandag.

  • 2024/01/09 08:15

    Ons ervaar tans vertraging met die herstelwerk - prioriteit word wel hieraan gegee.

    Baie dankie vir u geduld!