2025/10/07 19:00
Ons is bewus van 'n diensonderbreking van 'n sektor wat die Dagbreek area bedien.
Ons ondersoek tans die probleem en vra verskoning vir die ongerief!
2025/10/08 9:15
Tegnici het probleem geïdentifiseer en herstel op perseel.
Kontak asseblief ons tegniese afdeling indien enige probleme steeds ervaar word.
2025/10/07 19:20
Die probleem wat tans ervaar word kan ongelukkig slegs herstel word deur tegnici wat more oggend by die repeater sal kan werk.
Ongelukkig lyk dit soos 'n hardeware probleem wat die sektor affekteer.