Hoof MP-Toring is van lyn af 10/12/2025 14:13 | Main MP-Tower is offline 10/12/2025 14:13
Inverter is vervang en die toring is weer aktief en werkend || Finished repairs and maintenance on the inverter and the tower is active and working again.
Probleem is verder geïdentifiseer as 'n "inverter failure" span maak reg om te vervang. || Problem further identified as an inverter failure, teams' getting ready to replace
Tegnici het tydelik 'n kragopwekker gekoppel. Die toring is weer aanlyn || Technicians deployed a temporary generator and the site is operational again.
Tegnici het krag-probleem geïdentifiseer en is nou besig met herstel || Technicians discovered a power related issue. They are now busy repairs.
Tegnici is op perseel en besig met ondersoek | Technicians arrived on site and busy investigating
Tegnici is op pad na perseel om ondersoek in te stel. | Technicians have deployed to the tower for investigation