ZP-Toring Onderbreking Saturday 27th September 2025 12:50:00


'n Onverwagte onderbreking is geïdentifiseer op een van die Zwavelpoort area se toring. Tegnici is aktief besig om ondersoek te doen.

Probleem word nie meer ervaar nie

Tegnici kon vinnig 'n kragprobleem vind. En is spoedig herstel. Verdere monitering word gedoen om volhoubaarheid te verseker.