Datonet Status

Some systems are experiencing issues.

RP-Oewerpark
2 hours ago —
Watching

Watching

1 hour ago —

Eskom krag by die toring is herstel en internetdiens is weer operasioneel. Ons bevestig ook dat ons steeds die beplande battery-opgradering sal uitvoer om soortgelyke probleme in die toekoms te voorkom. Dankie vir die geduld.

2 hours ago —

Ons ervaar tans ’n onderbreking by ons RP-Oewerpark repeater.

Ons tegnici is tans besig op ander terreine om probleme wat deur die swaar weer veroorsaak is, op te los. Sodra hulle beskikbaar is, sal hulle na die perseel gaan om nuwe bystandtoerusting te installeer en die probleem aan te spreek.

Ons vra om verskoning vir die ongerief en waardeer u geduld.

Incident UUID 3487ac1e-4c42-4b60-9c59-daba52f5fdf9