Some systems are experiencing issues.
EN: We are currently experiencing a major service disruption affecting most of our fibre clients. Our team is aware of the issue and is actively working to restore services as soon as possible. We apologize for the inconvenience.
AFR: Ons ervaar tans ’n groot diensontwrigting wat die meeste van ons veselkliente raak. Ons span is bewus van die probleem en werk aktief daaraan om dienste so spoedig moontlik te herstel. Ons vra om verskoning vir die ongerief.
Incident UUID 9f74c714-9c5b-4914-9099-ec1451e39f23