All systems are operational.
Meta het geen terugvoer gegee nie, maar dit wil voorkom of hulle dienste normaliseer.
Ons is bewus van 'n probleem wat Meta tans ervaar met hulle infrastruktuur in die Johannesburg datasentrum.
Ons let op dat sommige dienste soos Facebook en veral Instagram soms sukkel om te laai.
Hierdie probleem is nie uniek tot die Datonet netwerk nie, en Meta het bevestig hulle gee aandag daaraan.
Incident UUID cb2a2511-0604-40f3-91f7-a3528e903412