Opened Jul 6, 2026 11:30 · Last updated Jul 6, 2026 16:23
Affecting:
Wireless Access
-
Identified
Jul 6, 2026 16:22 (2h ago)
Ons het die probleem gevind - toring herstelwerk sal more oggend plaasvind.
Ons kan die repeater aanlyn hou deur die aand teen 80% kapasiteit.
-
Investigating
Jul 6, 2026 15:28 (3h ago)
Die probleem is ongelukkig weer terug en ons ondersoek die oorsaak
-
Monitoring
Jul 6, 2026 11:50 (7h ago)
Dit wil voorkom of 'n sagteware probleem 'n rol gespeel het tesame met steuring.
Die repeater is weer aanlyn en ons monitor die situasie.
-
Investigating
Jul 6, 2026 11:30 (7h ago)
Ons ondersoek tans 'n netwerk probleem in die Witpoort area