← All incidents

Kleinfontein Nedersetting

Monitoring

Opened Nov 28, 2026 02:30 · Last updated Nov 28, 2026 09:46

Affected components

Updates

  1. Monitoring Nov 28, 2026 09:46 (19h ago)

    Alle internet konneksies is weer aktief - ons monitor tans die toring noukeurig.

  2. Identified Nov 28, 2026 08:28 (20h ago)

    Indien alles mooi verloop sal die toring weer operasioneel wees teen 09:00 - ons waardeer u geduld en vra verskoning vir die ongerief!

  3. Identified Nov 28, 2026 07:58 (20h ago)

    Die probleem is vasgestel en tegnici is op pad met nuwe toerusting om die probleem te herstel by die toring

  4. Investigating Nov 28, 2026 07:57 (20h ago)

    Ons is bewus van 'n diensonderbreking in die Kleinfontein Nedersetting wat 02:30 vanoggend begin het