← All incidents

SMTP Probleem

Resolved

Opened May 5, 2026 16:07 · Resolved May 5, 2026 21:26

Affected components

Updates

  1. Resolved May 5, 2026 21:25 (May 5, 2026 21:25)

    Probleem is opgelos en e-posse stuur soos normaal uit

  2. Identified May 5, 2026 16:46 (May 5, 2026 16:46)

    Die probleem is reeds aan ons opstrom verskaffers gerapporteer en word tans deur hulle ondersoek.

    Moet asseblief geen veranderinge aan u e-pos wagwoord aanbring indien u e-posprogram dit versoek nie, aangesien dit nie die probleem sal oplos nie en verdere komplikasies kan veroorsaak.

    Dankie vir u geduld en samewerking.

  3. Investigating May 5, 2026 16:07 (May 5, 2026 16:07)

    Ons is tans bewus van ’n probleem met uitgaande e-pos (SMTP).
    Ons is besig om die oorsaak te ondersoek en werk daaraan om dit so gou moontlik op te los.

    Dankie vir u geduld en begrip.