Opened May 12, 2026 18:30 · Resolved May 12, 2026 19:45
-
Resolved
May 12, 2026 20:47 (16h ago)
Na ongeveer ‘n uur se monitering is ons tevrede dat die netwerk tans weer stabiel funksioneer.
Ons wil kliënte vriendelik versoek om enige probleme steeds by ons aan te meld indien dit ervaar word:
📧 support@datonet.co.za
📞 / WhatsApp: 012 947 0000
Wanneer probleme gerapporteer word, help dit ons om enige oorblywende of nuwe netwerkprobleme vinnig op te spoor en verder te ondersoek.
-
Monitoring
May 12, 2026 19:48 (17h ago)
Ons tegniese span het daarin geslaag om 'n oplossing te implementeer en die diens behoort nou weer normaal te funksioneer.
Ons monitor die stelsel tans noukeurig om stabiliteit te bevestig en verdere onderbrekings te voorkom.
Baie dankie vir u geduld en begrip gedurende hierdie tyd.
-
Identified
May 12, 2026 19:43 (17h ago)
Ons is nog aktief besig om die probleem op te los en waardeer u geduld.
-
Investigating
May 12, 2026 19:27 (18h ago)
Ons vermoed dat daar 'n sagteware probleem ontstaan het op een van die konneksies en is besig om dit te ondersoek.
-
Investigating
May 12, 2026 18:30 (19h ago)
Ons ondersoek 'n sektor probleem wat sommig repeaters in Bashewa / Tierpoort affekteer.
Ons vra verskoning vir die ongerief en sal spoedig terugvoer plaas, ons is aktief besig om die oorsaak te ondersoek.
Baie dankie vir u geduld!