← All incidents

Internasionale Konnektiwiteit

Resolved

Opened May 18, 2026 16:30 · Resolved May 19, 2026 22:00

Affected components

Updates

  1. Monitoring May 18, 2026 20:15 (May 18, 2026 20:15)

    Ons monitor steeds die situasie en alles lyk tans stabiel.

    Die probleem is teruggevoer na ‘n DDoS-aanval by een van die upstream verskaffers. Verkeer is intussen suksesvol omseil na alternatiewe roetes, wat die probleem opgelos het.

    Rapporteer asseblief enige verdere probleme aan ons tegniese ondersteuningspan sodat dit vinnig ondersoek kan word.

  2. Monitoring May 18, 2026 18:47 (May 18, 2026 18:47)

    Ons tegnici het die probleem suksesvol geïdentifiseer en tydelik omseil.

    Ons monitor die situasie tans noukeurig, maar netwerkverrigting behoort weer normaal en op volle kapasiteit te funksioneer.

    Dankie vir u geduld en begrip.

  3. Investigating May 18, 2026 16:30 (May 18, 2026 16:30)

    Ons is bewus van ‘n moontlike probleem wat tans sommige internasionale dienste affekteer.
    Tegniese personeel is reeds besig om die oorsaak te ondersoek en verdere diagnostiek word gedoen.

    Dankie vir u geduld en begrip terwyl ons aan die probleem werk.