Opened May 22, 2026 07:00 · Resolved May 22, 2026 11:00
-
Monitoring
May 22, 2026 08:42 (13h ago)
Die opstroomverskaffer het bevestig dat die probleem opgelos is.
Dankie vir u geduld en begrip gedurende die onderbreking.
Kontak ons asseblief indien u steeds enige probleme ervaar sodat ons dit verder kan ondersoek.
-
Monitoring
May 22, 2026 08:33 (13h ago)
E-posdienste het intussen weer begin funksioneer.
Ons het tans nog geen amptelike terugvoer vanaf die opstroomverskaffer ontvang nie, maar ons monitor die situasie steeds noukeurig.
Rapporteer asseblief enige verdere probleme aan ons ondersteuningspan.
-
Investigating
May 22, 2026 08:11 (13h ago)
Indien u e-posprogram vra vir ’n wagwoord, moet dit asseblief nie verander nie.
Ons wag steeds vir terugvoer vanaf die betrokke verskaffer en waardeer u geduld terwyl die probleem ondersoek word.
-
Investigating
May 22, 2026 07:00 (15h ago)
Ons is bewus van probleme met e-posdienste wat tans ervaar word.
Die probleem is reeds na die betrokke opstroomverskaffer ge-eskaleer en verdere ondersoek is aan die gang.
Dankie vir u geduld en begrip.