Opened May 25, 2026 09:48 · Resolved May 25, 2026 15:00
-
Resolved
May 25, 2026 15:00 (May 25, 2026 15:00)
Optsteoom verskaffer het bevestig die probleem is opgelos.
Ons is aktief besig om alternatiewe in plek te kry om die herhalende probleem op te los.
Baie dankie vir u geduld.
-
Investigating
May 25, 2026 11:33 (May 25, 2026 11:33)
Die probleem is ongelukkig steeds wisselvallig.
Opstroom verskaffer is besig om tans te werk aan die probleem.
Baie dankie vir u geduld.
-
Investigating
May 25, 2026 09:48 (May 25, 2026 09:48)
Ons ervaar tans probleme met outbound (SMTP) e-posdienste.
Tegniese personeel ondersoek die probleem en verdere opdaterings sal gegee word sodra meer inligting beskikbaar is.
Dankie vir u geduld en begrip.