Opened Jun 16, 2026 22:00 · Resolved Jun 17, 2026 09:11
-
Identified
Jun 17, 2026 19:15 (2h ago)
Die MP-S sektor sukkel nie meer nie, probleem is definitief die powersupply gewees.
Baie dankie vir u geduld!
-
Monitoring
Jun 17, 2026 09:11 (12h ago)
Tegnici het die powersupply geruil - ons monitor die situasie.
-
Identified
Jun 17, 2026 08:14 (13h ago)
Tegniese span is op pad na die toring toe.
Verdere onderbrekings kan verwag word soos herstelwerk gedoen word.
Ons vra verskoning vir die ongerief wat dit veroorsaak.
-
Identified
Jun 16, 2026 22:00 (23h ago)
Ons ervaar tans 'n tegniese probleem met een van ons sektors in die Mooiplaats area.
'n Tegniese span sal more oggend eerste ding by die toring wees om verder te ondersoek, ons vermoed 'n foutiewe radio of power supply.
Kliënte impak: 4