← All incidents

MP Toring

Resolved

Opened Jun 17, 2026 19:16 · Resolved Jun 18, 2026 07:50

Affected components

Updates

  1. Resolved Jun 18, 2026 07:51 (Jun 18, 2026 07:51)

    Die foutiewe switch is suksesvol deur ons tegnici vervang en alle dienste op die MP is weer aanlyn.

    Indien u steeds probleme ondervind, kontak asseblief ons span:
    📞 012 947 0000
    📧 support@datonet.co.za
    ⏰ Kantoorure (Weekdae): 08:00 – 21:00

    Baie dankie vir u geduld!

  2. Identified Jun 18, 2026 07:19 (Jun 18, 2026 07:19)

    Die probleem het ge-eskaleer en die switch het heeltemal afgegaan.
    Tegnici is reeds op pad na die toring nie.

    Ons vra om verskoning vir die ongerief en sal verdere opdaterings verskaf soos meer inligting beskikbaar raak.

  3. Identified Jun 17, 2026 19:23 (Jun 17, 2026 19:23)

    Ons skeduleer noodonderhoud vir die herstelwerk: https://status.datonet.co.za/maintenance/11

  4. Identified Jun 17, 2026 19:16 (Jun 17, 2026 19:16)

    Ons ervaar tans 'n hardewareprobleem met die switch by die MP-toring, wat veroorsaak dat kliënte op die MP-O sektor onderbroke internetverbinding ondervind. Die switch se kragtoevoer na die sektor is foutief (soortgelyk aan gisteraand se insident op MP-S).

    Status: Tydelike herstelstappe is toegepas om reboots vanaand te minimaliseer.

    Permanente oplossing: Die switch word môreoggend vervang.

    Ons vra om verskoning vir die ongerief en dankie vir u geduld.