← All incidents

RP-Oewerpark

Resolved

Opened Jun 28, 2026 08:28 · Resolved Jun 28, 2026 22:00

Updates

  1. Monitoring Jun 28, 2026 09:45 (Jun 28, 2026 09:45)

    Probleem is omseil alles is weer operasioneel - die perseel word verder gemonitor

  2. Identified Jun 28, 2026 09:32 (Jun 28, 2026 09:32)

    Krag probleem is geïdentifiseer - tegnici is aktief besig om oplossing te implementeer.

  3. Investigating Jun 28, 2026 08:29 (Jun 28, 2026 08:29)

    Ons ondersoek 'n sektor probleem wat die Oewerpark repeater in Bashewa / Tierpoort affekteer.

    Ons vra verskoning vir die ongerief en sal spoedig terugvoer plaas, ons is aktief besig om die oorsaak te ondersoek.
    Baie dankie vir u geduld!