Opened Jun 30, 2026 15:05 · Resolved Jun 30, 2026 18:00
Affected components
Updates
-
Resolved
Jun 30, 2026 18:55 (2h ago)
Probleem is opgelos
-
Monitoring
Jun 30, 2026 16:12 (4h ago)
E-posdienste begin geleidelik herstel, maar verwag asseblief nog vertragings. Ons wag op amptelike terugvoer van ons diensverskaffer en sal opdateer sodra ons meer weet.
-
Identified
Jun 30, 2026 15:05 (6h ago)
Stuur en Ontvang van e-posse is buite werking op die oomblik. Ons het die probleem geëskaleer en die tegnici is aktief besig om dit op te los.