← All incidents

Opstroom Download Probleem

Resolved

Opened Jul 22, 2026 13:22 · Resolved Jul 22, 2026 22:00

Affected components

Updates

  1. Resolved Jul 23, 2026 08:53 (Jul 23, 2026 08:53)

    Lyn is herstel en ons maak nie meer gebruik van van die rugsteun lyn nie. Die netwerk is weer gesond en stabiel en alles is terug gekeur na normaal.

  2. Monitoring Jul 22, 2026 13:51 (Jul 22, 2026 13:51)

    Die probleem is geïdentifiseer, en ons kon die data oorskuif na ons rugsteun lyne toe. Die spoed probleem is opgelos en ons span moniteer verder die konneksie na die veranderinge gemaak is.

  3. Investigating Jul 22, 2026 10:30 (Jul 22, 2026 10:30)

    Ons is bewus gemaak van 'n opstroom download probleem wat meeste konneksies se download spoed beïnvloed. Ons is aktief besig om dit te ondersoek, en ons sal terugvoer hier lewer.