← All incidents

MP-W Sektor

Resolved

Opened Sep 28, 2026 22:00 · Resolved Sep 29, 2026 08:55

Affected components

Updates

  1. Resolved Sep 29, 2026 08:54 (15h ago)

    Radio is vervang, en sektor is 100% aanlyn.

    Baie dankie vir u geduld!
    Indien u steeds probleme ervaar, kontak asb ons by 012 947 0000 / support@datonet.co.za

  2. Identified Sep 29, 2026 08:23 (15h ago)

    Die tegnies span het gevind dat die radio foutief is van die sektor bo op die toring.

    Hulle begin nou te klim. Rofweg ETA: 1uur tot herstelwerk klaar is

  3. Identified Sep 29, 2026 07:51 (16h ago)

    Tegnici is op pad na die toring toe vir herstelwerk.

    Daar is geen hersteltyd tans beskikbaar nie.

    Baie dankie vir u geduld!

  4. Identified Sep 28, 2026 22:00 (1d ago)

    Ons ervaar tans 'n probleem waar 'n sektor weerligskade opgetel het.

    Tegniese personeel sal more eerste ding die toring besoek om die geaffekteerde toerusting te herstel.

    Ons vra verskoning vir die ongerief wat dit mag veroorsaak en ons plaas hoe prioriteit op die herstel hiervan