NOODONDERHOUD: MP-TORING
Completed
Scheduled: Thu 18 Jun 07:30 → 08:30 SAST · Completed Jun 18, 2026 09:51 SAST
Affected components
-
Wireless Access
Network
Operational
Updates
-
Completed
Jun 18, 2026 07:51 (Jun 18, 2026 07:51)
Die foutiewe switch is suksesvol deur ons tegnici vervang en alle dienste op die MP is weer aanlyn.
-
Scheduled
Jun 18, 2026 07:20 (Jun 18, 2026 07:20)
Die probleem het ongelukkig vroeer ingekom as beplan en die span is reeds op pad om herstelwerk te doen.
-
Scheduled
Jun 17, 2026 19:20 (Jun 17, 2026 19:20)
Neem asseblief kennis dat ons noodonderhoud moet uitvoer by die MP-toring om die foutiewe switch te vervang en stabiliteit te herstel.
🌐 Geaffekteer: Alle kliente gekopel aan MP-Toring
⏳ Verwagte onderbreking: Ongeveer 20 minute/
Dienste sal kortstondig onderbreek word terwyl die nuwe hardeware geïnstalleer word.
Ons vra om verskoning vir die kort kennisgewing en waardeer u geduld.