← Back to status

RP-OEW :: Opgradering van hoofkonneksie

Completed

Scheduled: Thu 25 Jun 14:00 → 15:00 SAST · Completed Jun 25, 2026 17:25 SAST

Beplande onderhoud sal uitgevoer word op die RP-OEW repeater om die hoofkonneksie op te gradeer.

Gedurende die onderhoudsvenster kan kliënte wat deur hierdie repeater bedien word, kort onderbrekings van hul internetdiens ervaar.
Hierdie opgradering word uitgevoer om die betroubaarheid en werkverrigting van die netwerk te verbeter.

Updates

  1. Completed Jun 25, 2026 17:25 (3h ago)

    Maintenance window completed.

  2. In Progress Jun 25, 2026 14:13 (6h ago)

    Maintenance window has started.