Some systems are experiencing issues

Past Incidents

Sunday 27th November 2022

Wyd verspreide kragonderbreking

Ons is bewus van paar herhalers wat van lyn af is weens die verlengde kragonderbreking regoor ons hele diens-area. Ons werk hard daaraan om alles aan lyn te hou en herhalers weer aanlyn te bring.

Ons vra verskoning vir die ongerief

  • Ons het slegs 1 uur 'n onderbreking by 'n toring ervaar vanoggend, waarna die "core" netwerk 100% stabiel gebly het. Kragopwekkers bly steeds in werking by verskeie torings, maar die kragprobleme is darem nou beperk.

  • Kragopwekkers word aangeskakel by sleutel infrastruktuur om die impak sovĂȘr moontlik te verminder

  • Saturday 26th November 2022

    No incidents reported

    Friday 25th November 2022

    No incidents reported

    Thursday 24th November 2022

    No incidents reported

    Wednesday 23rd November 2022

    Email Hosting E-pos probleme / E-mail problems

    Ons is bewus van e-pos probleme, ons ondersoek tans die oorsaak. Ons vra verskoning vir die ongerief!

  • Probleem is opgelos. Dankie vir u geduld!

  • Probleem is vasgestel tot n hardeware probleem op een van die e-pos bedieners. Die hoogste prioriteit word hieraan gegee, maar ons het ongelukkig nie 'n hersteltyd nie.

  • Tuesday 22nd November 2022

    No incidents reported

    Monday 21st November 2022

    No incidents reported