Some systems are experiencing issues

Past Incidents

Sunday 4th December 2022

No incidents reported

Saturday 3rd December 2022

No incidents reported

Friday 2nd December 2022

No incidents reported

Thursday 1st December 2022

No incidents reported

Wednesday 30th November 2022

No incidents reported

Tuesday 29th November 2022

Ander Internet Dienste International Connections

Ons merk op dat daar 'n skielike styging in errors is van 3de party dienste. Ons vermoed daar is internasionale konneksie probleme.


We see a spike in errors with 3rd party services. We suspect an international connection problem.

  • Probleem lyk opgelos vanoggend.


    Problem seems to be resolved.

  • Die Datonet netwerk is stabiel en die probleme blyk tussen Suid-Afrika en Europa te wees.


    The Datonet network is stable and be suspect a connection problem between South Africa and Europe.

  • Onstabiele konneksie

    Ons ervaar tans onstabieliteit in 'n gedeelte van die netwerk, en ondersoek tans die probleem. Ons vra verskoning vir die ongerief.

  • Konneksies is stabiel en probleem is opgelos.

  • Probleem is opgelos en ons monitor die konneksie. Torings wat geaffekteer was: GF & JB

  • Bystand konneksies is ingespan en slegs 'n onderbreking van 5 minute was ervaar.

  • Monday 28th November 2022

    Ander Internet Dienste Sage Accounting

    Ons het agtergekom dat Sage Accounting sukkel en probleme ervaar. Die probleem is nie uniek tot Datonet se netwerk nie: https://status.sage.com/incidents/4s7j8kgjqz59

  • Ons sien dat vanoggend het Sage steeds 'n kennisgewing op dat hulle werk aan die probleem: https://status.sage.com/incidents/4s7j8kgjqz59

  • Sunday 27th November 2022

    Wyd verspreide kragonderbreking

    Ons is bewus van paar herhalers wat van lyn af is weens die verlengde kragonderbreking regoor ons hele diens-area. Ons werk hard daaraan om alles aan lyn te hou en herhalers weer aanlyn te bring.

    Ons vra verskoning vir die ongerief

  • Ons het slegs 1 uur 'n onderbreking by 'n toring ervaar vanoggend, waarna die "core" netwerk 100% stabiel gebly het. Kragopwekkers bly steeds in werking by verskeie torings, maar die kragprobleme is darem nou beperk.

  • Kragopwekkers word aangeskakel by sleutel infrastruktuur om die impak sovĂȘr moontlik te verminder